Ezra 8:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook van die seuns van Bigwai; Utai en Sabbud, en saam met hulle sewentig manspersone.
Afrikaans (NLV) 2011 Utai en Sabud uit die familie van Bigwai en nog 70 ander mense.
Afrikaans 1933/1953 en van die kinders van Bigwai: Utai en Sabbud, en saam met hom sewentig manspersone.
Afrikaans 1983 verder was daar Utai en Sabud uit die nageslag van Bigwai, en saam met hulle 70 man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Utai, uit die nageslag van Bigwai en ook Sakur – saam met hom 70 manne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die Bigwai-familie was daar Utai en Sabud, en saam met hulle 70 mans en seuns.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan was daar ook nog Utai en Sabud uit die nageslag van Bigwai. Saam met hulle was daar 70 mans.