Ezra 8:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van die laaste seuns van Adoníkam, wie se name hierdie is, Elifelet, Jeïel en Semája, en saam met hulle sestig mans. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die laaste was Elifelet, Jeïel en Semaja en nog 60 mense saam met hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | en van die kinders van Adon¡kam wat later gekom het, en dit was hulle name: Elif,let, Je‹-el en Sem ja, en saam met hulle sestig manspersone; |
| Afrikaans 1983 | dié uit die nageslag van Adonikam was van die laastes; hulle was Elifelet, Jeïel en Semaja, en daar was 60 man saam met hulle; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | manne wat agterna gekom het uit die nageslag van die seuns van Adonikam, naamlik Elifelet, Jeïel en Semaja – saam met hulle 60 manne; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Adonikam-familie het Elifelet, Jeïel en Semaja laaste gekom, en saam met hulle was daar 60 mans en seuns. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die nageslag van Adonikam het heel agter geloop. Hulle name was Elifelet, Jeïel en Semaja, en daar was 60 mans by hulle. |