Ezra 8:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van die seuns van Asgad; Johanan, die seun van Hakkatan, en saam met hom honderd en tien manspersone. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Joganan seun van Katan uit die familie van Asgad en nog 110 ander mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | en van die kinders van Asgad: Johanan, die seun van Hakk tan, en saam met hom honderd en tien manspersone; |
| Afrikaans 1983 | Joganan seun van Katan uit die nageslag van Asgad, en saam met hom 110 man; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Joganan, seun van Katan, uit die nageslag van Asgad – saam met hom 110 manne; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Asgad-familie was daar Joganan seun van Katan, en saam met hom 110 mans en seuns. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joganan die seun van Katan uit die nageslag van Asgad (met 110 mans). |