Ezra 8:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van die seuns van Bebai; Sagaria, die seun van Bebai, en saam met hom agt en twintig manspersone. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sagaria seun van Bebai uit die familie van Bebai en nog 28 ander mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | en van die kinders van B,bai: Sagar¡a, die seun van B,bai, en saam met hom agt en twintig manspersone; |
| Afrikaans 1983 | Sagaria seun van Bebai uit die nageslag van Bebai, en saam met hom 28 man; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sagaria, seun van Bebai, uit die nageslag van Bebai – saam met hom 28 manne; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Bebai-familie was daar Sagaria seun van Bebai, en saam met hom 28 mans en seuns. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sagaria die seun van Bebai uit die nageslag van Bebai (met 28 mans); |