Ezra 8:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is nou die hoofde van hulle vaders, en dit is die geslagsregister van die wat saam met my uit Babel opgetrek het, in die regering van koning Artasasta.
Afrikaans (NLV) 2011 Hier is ’n lys van die familiehoofde wat saam met my uit Babilonië gekom het in die tyd toe koning Artasasta regeer het:
Afrikaans 1933/1953 En dit is hulle familiehoofde, met hulle geslagsregister, wat saam met my onder die regering van koning Artas sta uit Babel opgetrek het:
Afrikaans 1983 Die volgende familiehoofde het saam met my uit Babel vertrek tydens die regering van koning Artasasta. Hulle afstamming word ook aangegee:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is die familiehoofde, met hulle geslagsregisters, wat tydens die regering van koning Artasasta saam met my opgetrek het uit Babilonië:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is 'n lys van die familiehoofde en hulle families wat saam met my gegaan het in die tyd toe Artasasta koning van Babel was:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende leiers uit die families is opgeskryf in die lys van persone wat saam met my getrek het toe Artasasta koning in Babel was: