Ezra 7:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het in Jerusalem aangekom in die vyfde maand, dit was in die sewende jaar van die koning. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Esra het in Augustus van daardie jaar in Jerusalem aangekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het in Jerusalem gekom in die vyfde maand; dit was die sewende jaar van die koning. |
| Afrikaans 1983 | Esra het in Jerusalem aangekom in die vyfde maand, in die sewende regeringsjaar van die koning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Esra het in die vyfde maand in Jerusalem aangekom. Dit was in die sewende regeringsjaar van die koning: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Esra het in Jerusalem gekom in die vyfde maand van die sewende jaar nadat Artasasta koning geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het in Jerusalem aangekom in die vyfde maand van dieselfde jaar. |