Ezra 7:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | die seun van Abisua, die seun van Pinehas, die seun van Eleasar, die seun van Aäron, die hoofpriester; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | seun van Abisua, seun van Pinehas, seun van Eleasar, seun van Aäron die hoëpriester. |
| Afrikaans 1933/1953 | die seun van Abisua, die seun van P¡nehas, die seun van Ele sar, die seun van Aäron, die hoëpriester, |
| Afrikaans 1983 | Abisua, Pinehas en Eleasar tot by die hoëpriester Aäron. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | seun van Abisua, seun van Pinehas, seun van Eleasar, seun van Aäron, die hoëpriester. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | seun van Abisua seun van Pinehas seun van Eleasar seun van die hoëpriester Aäron. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abisua, Pinehas, Eleasar en hulle familiehoof, die priester Aäron. |