Ezra 7:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En alles wat nog nodig is vir die huis van jou God, wat jy geleentheid sal hê om te gee, gee dit uit die skatkamer van die koning. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy nog iets nodig het vir die tempel van jou God en geld kortkom, mag jy dit uit die koninklike fondse vat. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die ander benodigdhede vir die huis van jou God wat jy sal moet gee, mag jy gee uit die skathuis van die koning. |
| Afrikaans 1983 | Enigiets anders wat vir die tempel van jou God nodig mag wees, en wat jy moet voorsien, mag jy uit die koninklike skatkis vat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die res van wat benodig word vir die huis van jou God en wat jy dalk moet verskaf, kan jy betaal uit die staatskas van die koning. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As daar nog ander dinge is wat nodig is vir die tempel, dan mag jy neem van die geld wat aan die koning behoort, jy mag dit gebruik om te betaal vir daardie dinge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As daar nog iets verder vir die huis van God nodig is, mag jy dit op die rekening van die staat koop. |