Ezra 7:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En alles wat goed is vir jou en jou broers, om te doen met die res van die silwer en die goud, wat doen volgens die wil van jou God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die goud en die silwer wat oorbly, mag jy en jou mense gebruik soos julle goeddink volgens die wil van julle God. |
| Afrikaans 1933/1953 | En wat jy en jou broers goedvind om met die orige silwer en goud te doen, kan julle doen volgens die wil van julle God. |
| Afrikaans 1983 | Die silwer en die goud wat oorbly, moet jy gebruik soos jy en jou ampsgenote dit goedvind volgens die wil van julle God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “En wat jy en jou ampsgenote ook al goed mag vind om met die res van die silwer en die goud te doen, doen dit in ooreenstemming met die wil van julle God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy en die ander priesters mag die silwer en goud wat oorbly, gebruik soos julle dink is reg. Julle moet dit gebruik soos julle God wil hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met die goud en silwer wat daarna oor is, kan jy en jou volk maak soos julle dink dit die wil van julle God is. |