Ezra 7:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en om die silwer en goud te dra wat die koning en sy raadgewers vryelik aan die God van Israel geoffer het, wie se woonplek in Jerusalem is, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek as koning en my raadgewers gee jou ook opdrag om silwer en goud saam met jou te vat. Ons gee dit as ’n vrywillige bydrae aan die God van Israel wat in Jerusalem woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | en om die silwer en goud weg te bring wat die koning en sy raadsmanne vrywillig gee aan die God van Israel wie se woning in Jerusalem is, |
| Afrikaans 1983 | Jy moet ook die silwer en die goud wegbring wat die koning en sy adviseurs as 'n vrywillige gawe gee aan die God van Israel wat sy woning in Jerusalem het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en om die silwer en goud saam te neem wat die koning en sy raadgewers vrywillig bygedra het vir die God van Israel wie se woning in Jerusalem is, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet die silwer en die goud saamneem wat ek en my raadgewers gegee het vir die God van Israel. Sy tempel is in Jerusalem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy moet die goud en silwer saamvat wat die koning en sy raadgewers skenk aan die God van die Israeliete wat daar in Jerusalem sy tempel het. |