Ezra 7:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Artasasta, die koning van die konings, aan Esra, die priester, 'n wetgeleerde van die God van die hemel, volmaakte vrede, en op so 'n tyd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Van: Artasasta, die koning van die konings. Aan: Die priester Esra, die kenner van die wet van die God van die hemel. Groete. |
| Afrikaans 1933/1953 | Artas sta, die koning van die konings, aan die priester Esra, skrifgeleerde in die wet van die God van die hemel, volkome vrede! En nou -- |
| Afrikaans 1983 | “Artasasta, koning oor ander konings, aan die priester Esra, die skrifgeleerde in die wet van die God van die hemel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Artasasta, koning van die konings, aan Esra, die priester, kenner van die wet van die God van die hemel: “Gegroet! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Artasasta, koning van konings, aan die priester Esra, wat die wette van die God van die hemel ken: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Geteken deur Artasasta, die groot koning, gegee vir Esra, die priester en amptenaar van die wet van die God van die hemel. |