Ezra 7:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná hierdie dinge, in die regering van Artasasta, die koning van Persië, Esra, die seun van Seraja, die seun van Asarja, die seun van Hilkía, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Baie jare later, in die tyd toe koning Artasasta van Persië regeer het, het Esra op die toneel verskyn. Hy was die seun van Seraja, die seun van Asarja, seun van Gilkija, |
| Afrikaans 1933/1953 | En nhierdie gebeurtenisse, onder die regering van Artas sta, die koning van Persië, het Esra, die seun van Ser ja, die seun van As rja, die seun van Hilk¡a, |
| Afrikaans 1983 | Dit was ná hierdie gebeurtenisse en in die regeringstyd van koning Artasasta van Persië dat Esra op die toneel gekom het. Hy was 'n seun van Seraja, en sy afstamming is teruggevoer oor Asarja, Gilkija, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná hierdie gebeure, tydens die regering van Artasasta, koning van Persië, het Esra na vore getree. Hy was 'n seun van Seraja, seun van Asarja, seun van Gilkija, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Later het Esra na Jerusalem gekom. Dit was toe Artasasta koning van Persië was. Esra was die seun van Seraja seun van Asarja seun van Gilkija |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na hierdie dinge gebeur het, het daar ’n man met die naam Esra gekom. Hy was uit die nageslag van die priester Aäron. Op daardie tydstip was Artasasta koning van Persië. Esra was die laaste in die ry van pa’s en seuns van Seraja, Asarja, Gilkija, |