Ezra 6:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van die ballinge het die pasga gehou op die veertiende dag van die eerste maand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op 21 April het die ballinge wat teruggekom het, die Paasfees gevier. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die ballinge het die pasga gehou op die veertiende van die eerste maand. |
| Afrikaans 1983 | Die ballinge wat teruggekom het, het die paasfees gevier op die veertiende van die eerste maand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die ballinge het die Pasga op die veertiende dag van die eerste maand gevier: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat gevangenes in Babel was en wat teruggekom het, het die Paasfees gevier op die veertiende dag van die eerste maand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Judeërs wat teruggekom het, het op die veertiende dag van die eerste maand paasfees gehou. |