Ezra 6:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het die priesters in hulle afdelings en die Leviete in hulle afdelings aangestel vir die diens van God wat in Jerusalem is; soos geskrywe is in die boek van Moses.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die priesters en die Leviete in verskillende groepe ingedeel om God in Jerusalem te dien net soos dit in Moses se boek voorgeskryf is.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het die priesters aangestel volgens hulle afdelings en die Leviete volgens hulle afdelings vir die diens van God in Jerusalem, volgens die voorskrif van die boek van Moses.
Afrikaans 1983 Hulle het die priesters ingedeel in afdelings en die Leviete in diensgroepe vir die diens van God in Jerusalem soos dit in die boek van Moses voorgeskryf is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het die priesters in hulle afdelings en die Leviete in hulle groepe opgestel vir die diens van God wat in Jerusalem is, soos dit in die boekrol van Moses geskryf staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het groepe priesters en Leviete gekies en aangestel om die werk van God in Jerusalem te doen. Hulle het dit gedoen soos geskryf is in die Boek van Moses.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het die priesters en die Leviete in verskillende groepe ingedeel om hulle werk in die tempel van God in Jerusalem te doen, volgens die voorskrifte van Moses.