Ezra 6:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel, die priesters en die Leviete en die ander kinders van die ballinge het die inwyding van hierdie huis van God met blydskap onderhou,
Afrikaans (NLV) 2011 Die mense van Israel, die priesters, die Leviete en al die mense wat uit ballingskap teruggekom het, het die tempel van God met groot blydskap ingewy.
Afrikaans 1933/1953 En die kinders van Israel, die priesters en die Leviete en die ander, uit die ballingskap afkomstig, het die inwyding van hierdie huis van God met vreugde gevier.
Afrikaans 1983 Die Israeliete, die priesters, die Leviete en die ander wat uit die ballingskap teruggekom het, het die inwyding van die tempel met vreugde gevier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete, die priesters, die Leviete en die res van die ballinge het die wyding van hierdie huis van God met vreugde gevier.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete, die priesters en die Leviete, en die ander mense wat teruggekom het uit Babel, was baie bly toe hulle daardie tempel gewy het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die priesters en die Leviete en al die Israeliete wat uit die ballingskap teruggekom het, was baie bly om die tempel te begin gebruik.