Ezra 5:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het 'n brief aan hom gestuur waarin so geskryf is; Aan koning Daríus, alle vrede!
Afrikaans (NLV) 2011 In die verslag wat hulle aan hom gestuur het, het die volgende gestaan: “Ons groet koning Darius.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het aan hom 'n berig gestuur, en so was daarin geskrywe: Aan koning Dar¡us -- alle heil!
Afrikaans 1983 Hulle het aan hom verslag gedoen en soos volg geskryf: “Aan koning Darius. Alle voorspoed!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het soos volg geskryf in die brief wat hulle aan hom gestuur het: “Aan koning Darius: Alle vrede!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir hom vertel wat gebeur, hulle het geskryf: Aan koning Darius: Ons hoop dit gaan baie goed met jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die brief het gestaan: Aan koning Darius. Ons groet die koning.