Ezra 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê ons vir hulle op hierdie manier: Wat is die name van die manne wat hierdie gebou maak?
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het ook ’n lys gevra van die name van al die mense wat aan die tempel gewerk het.
Afrikaans 1933/1953 So het ons dan vir hulle gesê wat die name was van die manne wat hierdie gebou oprig.
Afrikaans 1983 Verder wou hulle weet: “Wat is die name van die manne wat dié gebou herstel?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het ook gevra: “Wat is die name van die manne wat hierdie gebou oprig?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het ook gevra: “Wie is die mense wat hierdie tempel bou? Wat is hulle name?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle wou ook weet wat die name was van die mans wat aan die hoof was van die bouwerk.