Ezra 5:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar in die eerste jaar van Kores, die koning van Babel, het dieselfde koning Kores 'n bevel gegee om hierdie huis van God te bou.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar koning Kores van Babel het gedurende sy eerste regeringsjaar ’n dekreet uitgevaardig dat hierdie tempel van God herbou moet word.
Afrikaans 1933/1953 Maar in die eerste jaar van Kores, die koning van Babel, het koning Kores bevel gegee om hierdie huis van God te bou.
Afrikaans 1983 Koning Kores van Babel het egter in sy eerste regeringsjaar opdrag gegee dat die tempel herbou moet word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar in die eerste jaar van Kores, die koning van Babilonië, het koning Kores opdrag gegee dat hierdie huis van God herbou moet word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar in die eerste jaar nadat Kores koning van Babel geword het, het hy gesê ons moet hierdie tempel weer bou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Kores koning oor Babel geword het, het hy reeds in die eerste jaar wat hy regeer het ’n besluit geneem dat hierdie tempel van God herbou moet word.