Ezra 5:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons het ook hulle name gevra om jou te bevestig, sodat ons die name van die manne wat die hoof van hulle was, kon skryf.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons het ook hulle name gevra sodat ons u kon inlig wie die leiers is.
Afrikaans 1933/1953 Verder het ons vir hulle ook hul name gevra om u bekend te maak, dat ons die name van die manne wat aan hul hoof staan, kan skrywe.
Afrikaans 1983 Ons het ook hulle name gevra om vir u inligting op skrif te stel watter manne hulle leiers is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons het hulle ook hulle name gevra sodat ons die name van die manne wat aan die hoof staan vir u ter inligting kon neerskryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het ook gevra wie die leiers is, sodat ons dit vir jou kan laat weet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons het hulle gevra om vir ons die name van hulle leiers te gee sodat ons dit vir u kan gee.