Ezra 4:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook daar was magtige konings oor Jerusalem wat oor al die lande oorkant die Eufraat geheers het; en tol, belasting en tol is aan hulle betaal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Magtige konings het al oor Jerusalem en die hele provinsie wes van die Eufraatrivier regeer. Hulle het groot bedrae belasting, heffings en tolgelde ontvang. |
| Afrikaans 1933/1953 | En magtige konings was daar oor Jerusalem wat geheers het oor die hele gebied wes van die Eufraat, en belasting, opbrings en tol is aan hulle gegee. |
| Afrikaans 1983 | Magtige konings het oor Jerusalem geregeer en gesag uitgeoefen oor die hele Wes-Eufraat. Daar is belasting, heffing en tol aan hulle betaal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was al magtige konings oor Jerusalem. Hulle het oor die hele Wes-Eufraat regeer en belasting, heffings en tolgeld is aan hulle betaal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jerusalem het belangrike konings gehad wat oor die hele Wes-Eufraat regeer het. Die mense moes belasting betaal aan die konings. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jerusalem het sterk konings gehad wat oor die hele Wes-Eufraat regeer het. Hulle het belasting by die ander mense daar gevat. |