Ezra 4:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die brief wat julle aan ons gestuur het, is duidelik voor my gelees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die brief wat julle aan my gestuur het, is vertaal en aan my voorgelees. |
| Afrikaans 1933/1953 | die brief wat julle aan ons gestuur het, is aan my in vertaling voorgelees. |
| Afrikaans 1983 | “Die skrywe wat julle aan ons gestuur het, is vertaal en aan my voorgelees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Die brief wat julle aan ons gestuur het, is vertaal en aan my voorgelees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het julle brief laat vertaal en ek het gesê hulle moet dit vir my lees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dokument wat julle vir my gestuur het, is vertaal en vir my gelees. |