Ezra 4:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die afskrif van die brief wat hulle aan hom gestuur het, aan koning Artasasta; U dienaars, die manne aan hierdie kant van die rivier, en op so 'n tyd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hier is ’n afskrif van die brief wat hulle aan hom gestuur het: “Aan koning Artasasta, van al die lojale onderdane in die provinsie wes van die Eufraatrivier. |
| Afrikaans 1933/1953 | dit is 'n afskrif van die brief wat hulle aan hom gestuur het: Aan koning Artas sta, u dienaars, die manne wes van die Eufraat. En nou -- |
| Afrikaans 1983 | Hier is 'n afskrif van die brief wat hulle aan die koning gestuur het: “Aan koning Artasasta. “Van u onderdane, die mense van Wes-Eufraat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is 'n afskrif van die brief wat hulle aan hom gestuur het: “Aan Artasasta, die koning. Van u dienaars, die mense van Wes-Eufraat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het geskryf: Aan koning Ahasveros, van sy amptenare, mense van Wes-Eufraat en verder: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die brief het gestaan: Aan koning Artasasta! Die brief kom van u amptenare van die Wes-Eufraat. |