Ezra 2:58 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al die tempelbediendes en die kinders van Salomo se dienaars was drie honderd twee en negentig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die getal tempelwerkers en die nageslag van die slawe van koning Salomo was saam 392. |
| Afrikaans 1933/1953 | al die tempelbediendes en die kinders van die dienaars van Salomo was drie honderd twee en negentig. |
| Afrikaans 1983 | Al die tempelslawe en die nakomelinge van die dienaars van Salomo was saam 392. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die tempeldienaars en die afstammelinge van Salomo se dienaars was altesaam 392. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die tempel-slawe en die persone van die nageslag van Salomo se slawe was almal saam 392. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense wat by die tempel gehelp het en die nageslag van die mense wat in diens van Salomo was, was 392. |