Ezra 10:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het deur Juda en Jerusalem uitgeroep aan al die kinders van die gevangenes, dat hulle hulle in Jerusalem moes versamel;
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Aankondiging is toe deur die hele Juda en Jerusalem gemaak dat al die ballinge wat teruggekom het, na Jerusalem toe moet kom.
Afrikaans 1933/1953 Toe het hulle 'n oproep deur Juda en Jerusalem laat gaan aan al die ballinge om in Jerusalem saam te kom.
Afrikaans 1983 Al hierdie ballinge in Juda en Jerusalem is toe opgeroep vir 'n byeenkoms in Jerusalem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het toe 'n boodskap dwarsdeur Juda en Jerusalem aan al die ballinge gestuur om in Jerusalem bymekaar te kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het 'n boodskap gestuur na almal in Juda en Jerusalem. Hulle het gesê die mense wat teruggekom het uit Babel, moet bymekaarkom in Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal in Jerusalem en Juda wat deur die jare teruggekom het, moes in Jerusalem bymekaarkom.