Ezra 10:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle almal het vreemde vroue geneem, en sommige van hulle het vroue gehad by wie hulle kinders gehad het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al dié mense was met vreemde vroue getroud, en sommige het ook kinders by die vroue gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle almal het vreemde vroue getrou, en daaronder was vroue wat kinders voortgebring het. |
| Afrikaans 1983 | Al dié mense was met vreemde vrouens getroud, maar hulle het van die vrouens geskei en hulle kinders saam weggestuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al hierdie mans het met vreemde vroue getrou, en daar was van hulle wat by die vroue kinders gehad het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle almal was getroud met vroue wat nie Israeliete is nie, en hulle het hulle vroue en kinders laat weggaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al hierdie mans het met vreemde vroue getrou. Sommige van hulle het ook by hulle kinders gehad. Die mans moes die vroue en die kinders laat gaan. |