Ezra 10:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die seuns van Nebo; Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jadau en Joël, Benaja. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit die Nebofamilie: Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja. |
| Afrikaans 1933/1953 | van die seuns van Nebo: Je‹-el, Matt¡tja, Sabad, Seb¡na, J ddai en Joël, Ben ja. |
| Afrikaans 1983 | uit die Nebofamilie: Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | uit die nageslag van Nebo was dit Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Nebo-familie was daar Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | uit die Nebofamilie het gekom Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja. |