Ezra 10:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Staan op; want hierdie saak behoort aan jou; ons sal ook by jou wees; hou goeie moed en doen dit.
Afrikaans (NLV) 2011 Staan op! Die aangeleentheid is nou u verantwoordelikheid! Skep moed en doen wat u moet doen, ons sal met u saamwerk.”
Afrikaans 1933/1953 Staan op, want die saak rus op u, en ons staan by u; wees sterk en handel!
Afrikaans 1983 Die saak is in u hande. Ons ondersteun u. Staan op, pak dit aan en doen dit.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Staan op, want die saak is in u hande. Ons is saam met u. Wees onwrikbaar en doen dit.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Esra, jy moet opstaan, want dit is jý wat hierdie ding moet doen. Ons is by jou en ons sal jou help. Jy moet sterk wees en jy moet dit doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moet die voortou neem. Doen wat gedoen moet word dat ons dit reg kan doen. Ons sal agter jou staan.”