Ezra 10:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van die seuns van Bani; Mesullam, Mallug en Adaja, Jasub en Seal en Ramot. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit die Banifamilie: Mesullam, Malluk, Adaja, Jasub en Seal-Jeremot. |
| Afrikaans 1933/1953 | en van die seuns van Bani: Mesullam, Mallug en Ad ja, Jasub en Seal, J,remot; |
| Afrikaans 1983 | uit die Banifamilie: Mesullam, Malluk, Adaja, Jasub en Seal-Jeremot; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | uit die nageslag van Bani was dit Mesullam, Mallug en Adaja, Jasub, Seal en Jeremot; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Bani-familie was daar Mesullam, Malluk, Adaja, Jasub, Seal en Jeremot. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | uit die Banifamilie was dit Mesullam, Malluk, Adaja, Jasub en Seal-Jeremot; |