Ezra 10:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder van Israel: van die seuns van Paros; Ramja en Jesia en Malkía en Miamin en Eleasar en Malkia en Benaja. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Onder die ander Israeliete: Uit die Parosfamilie: Ramja, Jissija, Malkija, Mijamin, Eleasar, Malkija en Benaja. |
| Afrikaans 1933/1953 | En uit Israel, van die seuns van Parhos: Ramja en Jiss¡a en Malk¡a en M¡jamin en Ele sar en Malk¡a en Ben ja; |
| Afrikaans 1983 | Verder was daar die volgende Israeliete: uit die Parosfamilie: Ramja, Jissija, Malkija, Mijamin, Eleasar, Malkija en Benaja; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was ook van die Israeliete: Uit die nageslag van Paros was dit Ramja, Jissija, Malkija, Mijamin, Eleasar, Malkija en Benaja; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ander Israeliete: Van die Paros-familie was daar Ramja, Jissija, Malkija, Mijamin, Elasar, Malkija en Benaja. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uit die gewone Israeliete was daar die volgende: Uit die Parosfamilie was dit Ramja, Jissija, Malkija, Mijamin, Eleasar, Malkija en Benaja; |