Ezra 10:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook van die sangers; Eljasib: en van die poortwagters; Sallum en Telem en Uri. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit die sangers: Eljasib. Uit die poortwagte: Sallum, Telem en Uri. |
| Afrikaans 1933/1953 | En van die sangers: Âljasib; en van die poortwagters: Sallum en Telem en Uri. |
| Afrikaans 1983 | Uit die sangers was daar Eljasib, en uit die poortwagte Sallum, Telem en Uri. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van die sangers was daar Eljasib. Van die hekwagte was daar Sallum, Telem en Uri. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die mense wat sing, was daar Eljasib, en van die poortwagte was daar Sallum en Telem en Uri. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tussen die sangers was dit Eljasib. Uit die poortwagte was daar Sallum, Telem en Uri. |