Ezra 10:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook van die Leviete; Josabad en Símeï en Kelaja, dit is Kelita, Petágja, Juda en Eliëser. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit die Leviete: Josabad, Simeï, Kelaja, ook Kelita genoem, Petagja, Juda en Eliëser. |
| Afrikaans 1933/1953 | En van die Leviete: Josabad en S¡me‹en Kel ja dit is Kel¡ta, Pet gja, Juda en Eliëser. |
| Afrikaans 1983 | Uit die Leviete was daar Josabad, Simeï, Kelaja, ook Kelita genoem, Petagja, Juda en Eliëser. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was ook van die Leviete, naamlik Josabad, Simeï, Kelaja (dit is Kelita), Petagja, Juda en Eliëser. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Leviete was daar Josabad en Simi en Kelaja, Petagja, Juda en Eliëser. Kelaja se ander naam was Kelita. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onder die Leviete was dit Josabad, Simeï, Kelaja (hy was ook bekend as Kelita), Petagja, Juda en Eliëser. |