Ezra 10:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van die seuns van Immer; Hanani en Sebadja.
Afrikaans (NLV) 2011 Uit die familie van Immer: Ganani en Sebadja.
Afrikaans 1933/1953 En van die seuns van Immer: Han ni en Seb dja;
Afrikaans 1983 Uit die familie van Immer was daar Ganani en Sebadja.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) uit die nageslag van Immer was dit Ganani en Sebadja;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die Immer-familie was daar Ganani en Sebadja.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit die priesterfamilie van Immer was daar Ganani en Sebadja.