Ezra 10:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Net Jonatan, die seun van Asahel, en Jahasia, die seun van Tikwa, was in hierdie saak werksaam; en Mesullam en die Leviet Sabbetai het hulle gehelp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net Jonatan seun van Asael, en Jagseja seun van Tikwa was teen hierdie reëling gekant. Hulle het ook van Mesullam en die Leviet Sabbetai steun gekry. |
| Afrikaans 1933/1953 | Net Jonatan, die seun van Asahel, en Jags,ja, die seun van Tikwa, het hierteen opgetree, en Mesullam en die Leviet S bbetai het hulle gesteun. |
| Afrikaans 1983 | Net Jonatan seun van Asael, en Jagseja seun van Tikwa, gesteun deur Mesullam en die Leviet Sabbetai, was teen die gedagte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Net Jonatan, seun van Asael, en Jagseja, seun van Tikwa, het dit teengestaan, en Mesullam en Sabbetai, die Leviet, het hulle ondersteun. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Net Jonatan seun van Asael en Jagseja seun van Tikwa wou dit nie doen nie, en Mesullam en die Leviet Sabbetai wou ook nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die voorstel is deur almal aanvaar. Net Jonatan die seun van Asael en Jagseja die seun van Tikwa, het nie saamgestem nie. Mesullam en die Leviet Sabbetai het ook soos hulle gedink. |