Ezra 10:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe antwoord die hele vergadering en sê met 'n groot stem: Soos u gesê het, so moet ons doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hele groep mense wat bymekaar was, het hardop uitgeroep: “Dit is goed, ons sal doen wat u sê!
Afrikaans 1933/1953 Toe antwoord die hele vergadering en sê hardop: So, volgens u woorde, is ons verplig om te handel;
Afrikaans 1983 Die gemeente het eenparig hardop geantwoord: “Alles wat u sê, moet ons doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het die hele gemeenskap hardop geantwoord: “Ja! Ons is verplig om te doen wat u sê!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hele vergadering het geantwoord en hard gesê: “Ja, ons moet doen wat jy gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal wat daar was, het toe geantwoord en hardop gesê: “Goed, ons sal doen wat jy vir ons sê!”