Ezekiel 8:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het vir my gesê: Gaan in en kyk na die bose gruwels wat hulle hier doen.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gaan in,” sê Hy vir my. “Gaan kyk na die afskuwelike dinge wat daar binnekant aangaan.”
Afrikaans 1933/1953 Daarop sê Hy vir my: Gaan in, en kyk na die growwe gruwels wat hulle hier doen.
Afrikaans 1983 God het vir my gesê: “Gaan in en kyk die gruwelike, afskuwelike dinge wat hulle hier doen!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Hy sê vir my: “Gaan in en kyk na die afstootlike, bose dinge wat hulle hier doen.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir my gesê: “Gaan kyk na die baie slegte dinge wat hulle hier doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê God vir my: “Stap nou ’n bietjie deur daardie ingang en gaan kyk watter afskuwelike, slegte dinge die mense daarbinne aanvang!”