Ezekiel 8:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het my na die ingang van die voorhof gebring; en toe ek kyk, daar was 'n gat in die muur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het Hy my na die deur van die tempel se voorhof geneem. Ek kon daar ’n opening in die muur sien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop bring Hy my by die ingang van die voorhof. Ek kyk toe -- en daar was 'n gat in die muur. |
| Afrikaans 1983 | Toe bring Hy my by die poort in die voorhof van die tempel, en daar sien ek 'n gat in die muur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy neem my toe na die ingang van die voorhof, en ek sien toe, kyk, daar is 'n gat in die muur! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy bring my toe tot by die ingang na die oop stuk grond, en daar is toe 'n gat in die muur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe vat die Here my na die voordeur van die huis van die Here toe. Ek sien toe dat daar ’n gat in die muur gemaak is. |