Ezekiel 8:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het ook vir my gesê: Bekeer jou weer, en jy sal groter gruwels sien wat hulle doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe voeg Hy by: “Kom Ek wys jou nog afskuweliker sondes as dié.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy sê vir my: Jy sal nog ander groot gruwels sien wat hulle doen. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die Here vir my: “Jy sal nog afskuweliker dinge sien wat hulle doen,” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe vir my: “Jy sal nog erger afstootlike dade sien wat hulle doen.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar toe sê die Here vir my: “Jy sal nog meer slegte dinge sien wat hulle doen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En toe sê die Here verder vir my: “Ek gaan jou dinge wys wat die volk doen wat selfs nog afskuweliker is as dit!” |