Ezekiel 7:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Einde het gekom, die einde het gekom; dit waak oor jou; kyk, dit het gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die einde het gekom! Dit het aangebreek! Jou finale vernietiging wag! |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Einde kom, die einde kom, dit word wakker teen jou; kyk, dit kom! |
| Afrikaans 1983 | Die einde kom, die einde kom! Dit begin jou tref, dit kom! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Einde het gekom; die einde het gekom! Hy het dit teen jou aangevuur; kyk, onheil is aan die kom! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die einde wat kom. Die einde kom! Dit begin nou kom oor julle! Kyk, dit is klaar hier! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jou einde is op jou. Jy staar die dood in die gesig. Dis klaar met jou! |