Ezekiel 7:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE HERE; 'n Onheil, 'n enigste euwel, kyk, het gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die oppermagtige Here sê: Ramp na ramp bring Ek oor jou! |
| Afrikaans 1933/1953 | So sê die Here HERE: Onheil op onheil, kyk, dit kom! |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here my God: “Daar kom 'n ramp! 'n Groot ramp! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ So sê die Heer, die Here, ‘Onheil, ongekende onheil, kyk, dit kom! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here, Hy wat Here is, sê: “Dit sal sleg gaan, baie sleg. Dit sal nou gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So sê die Here, die God van Esegiël: “Jy sal met een hou na die ander getref word tot jy vuisvoos is. |