Ezekiel 7:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verwoesting kom; en hulle sal vrede soek, en daar sal niemand wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My volk sal bewe van angs. Hulle sal na vrede soek, maar dit nêrens kry nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die angs kom; en hulle soek vrede, maar dit is nie daar nie. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer die angs kom, sal hulle vrede soek, maar dié sal daar nie wees nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Angs is op pad; hulle sal vrede soek, maar daar sal nie wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer dit so sleg gaan met hulle, dan sal hulle vrede soek maar hulle sal dit nie kry nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “My volk sal vol vrees en benoudheid rondhardloop. Hulle sal wens dat daar weer vrede in hulle land moet kom, maar daar sal geen vrede wees nie. |