Ezekiel 7:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook jy, mensekind, so sê die HERE HERE aan die land van Israel; 'n Einde, die einde het gekom op die vier hoeke van die land. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Mensekind, die oppermagtige Here sê vir Israel: Die einde is hier! Die einde kom tot aan die uithoeke van die land. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy, mensekind, so spreek die Here HERE tot die land van Israel: Einde! Die einde het gekom oor die vier hoeke van die land. |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here my God oor die land Israel: “Mens, die einde kom! Die einde kom dwarsoor die land. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “En jy, mensekind, so sê die Heer, die Here, vir die land Israel, ‘Einde! Die einde het gekom oor die vier hoeke van die land. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “En jy, mens, jy moet luister na wat Ek sê oor die land Israel. Ek, die Here wat Here is, sê: “Die einde kom, die einde van die hele land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het vir my gesê: “Ek is die Here jou God. Sê nou vir Israel: Mens, die einde van alle dinge kom een van die dae. Dit is voor die deur! Na watter kant toe jy ook al kyk, of dit na die ooste of die weste of die noorde of die suide is, dis klaar met jou land. |