Ezekiel 7:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Alle hande sal slap wees, en al die knieë sal swak wees soos water. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Almal se hande sal slap hang. Hulle knieë sal so swak wees soos water. |
| Afrikaans 1933/1953 | Almal se hande sal slap word, en almal se knieë sal wegvloei soos water. |
| Afrikaans 1983 | Al die hande sal slap hang, daar sal water teen al die knieë afloop; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Alle hande word slap, en alle knieë word water. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle hande sal slap hang, niemand sal iets kan doen nie, hulle water sal teen hulle knieë afloop, want hulle sal baie bang wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense sal nie hulle hande kan optel nie en hulle bene sal kragteloos onder hulle padgee. |