Ezekiel 6:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat verslaan is, sal in julle midde val, en julle sal weet dat Ek die HERE is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die dag wanneer die hele plek vol lyke lê, sal julle weet dat Ek die Here is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die wat verslaan is, sal onder julle lê, sodat julle kan weet dat Ek die HERE is. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer die dooie liggame tussen julle lê, sal julle besef dat Ek die Here is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die gesneuweldes sal tussen julle lê; dan sal julle besef dat Ek die Here is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die liggame van die mense wat in die oorlog gesterf het, sal tussen julle lê. Dan sal julle weet dat Ek die Here is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie dag wanneer julle lyke so tussen die verwoeste stede en altare rondlê, sal julle moet erken dat Ek die Here is. |