Ezekiel 6:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal die dooie lyke van die kinders van Israel voor hulle drekgode neerlê; en Ek sal jou gebeente rondom jou altare strooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal julle lyke voor julle afgode neergooi en julle bene voor julle altare verstrooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Ek sal die lyke van die kinders van Israel voor hulle drekgode werp en julle beendere rondom julle altare strooi. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal die Israeliete se lyke voor hulle afgode gooi, hulle bene rondom die altare strooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal die Israeliete se lyke voor hulle afgodsbeelde neergooi. “ ‘ “Ek sal julle beendere rondom julle altare strooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die lyke van die Israeliete voor hulle afgode gooi en Ek sal hulle bene oral rondom hulle altare laat lê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal die lyke van die Israeliete wat die afgode aanbid het, voor die afgode neergooi. Hulle bene sal rondom die altare vir hulle afgode gestrooi lê. |