Ezekiel 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Mensekind, rig jou aangesig na die berge van Israel en profeteer teen hulle, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Mensekind, kyk in die rigting van die berge van Israel en profeteer teen hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mensekind, rig jou aangesig teen die berge van Israel, en profeteer teen hulle |
| Afrikaans 1983 | “Mens, kyk na die berge van Israel toe en tree op as profeet teen hulle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Mensekind, draai jou gesig na die berge van Israel en profeteer teen hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Mens, jy moet jou gesig na die berge van Israel draai en jy moet vir hulle sê wat Ek sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Mens, kyk na die berge van Israel. Sê vir hulle wat Ek vir jou gaan sê. |