Ezekiel 5:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy moet ook 'n paar daarvan neem en dit in jou slips bind.
Afrikaans (NLV) 2011 Hou net ’n bietjie van die hare en knoop dit vas in jou klere.
Afrikaans 1933/1953 Jy moet ook 'n klein bietjie daarvan neem en dit in jou slippe bind;
Afrikaans 1983 Jy moet 'n klompie hare agterhou en in die vou van jou klere toemaak,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet 'n klein bietjie daarvan neem en dit in die soom van jou bokleed toevou;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan moet jy 'n bietjie van die baard en die hare neem en jy moet dit toebind in jou bo-kleed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hou net ’n klein bietjie van die hare uit en bêre dit iewers in jou klere sodat dit nie kan wegraak nie.