Ezekiel 48:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die spysoffer wat julle aan die HERE moet bring, moet vyf-en-twintigduisend lank en tienduisend in breedte wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gebied wat julle opsy sit vir die Here se tempel moet dertien en ’n half kilometer lank en tien en ’n half kilometer breed wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die offergawe wat julle aan die HERE moet afgee, moet vyf en twintig duisend el lank wees en tien duisend breed. |
| Afrikaans 1983 | Die een gebied wat julle as offergawe aan die Here afstaan, moet twaalf en 'n half kilometer lank en vyf kilometer breed wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die wydingsgeskenk wat julle aan die Here self afstaan, moet vyf-en-twintigduisend el lank en twintigduisend el breed wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Een stuk grond wat julle vir die Here moet gee, moet 25 000 el lank en 10 000 el breed wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie stuk grond moet twaalf en ’n half kilometer lank en vyf kilometer breed wees. |