Ezekiel 48:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En naas die gebied van Ruben, van die oostekant af tot by die westekant, 'n deel vir Juda.
Afrikaans (NLV) 2011 en dan Juda. Hulle almal se grense strek van oos na wes.
Afrikaans 1933/1953 En naas die gebied van Ruben, van die oostekant af tot by die westekant: Juda, een.
Afrikaans 1983 Juda.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Langs die gebied van Ruben, van die ooste tot in die weste – Juda, een deel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Juda. Hulle almal se grense strek van die oostekant tot die westekant van die land.