Ezekiel 48:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En naas die grens van Náftali, van die oostekant af tot by die westekant, 'n deel vir Manasse.
Afrikaans (NLV) 2011 Manasse se grond lê suid van Naftali, en strek ook van oos na wes.
Afrikaans 1933/1953 En naas die gebied van N ftali, van die oostekant af tot by die westekant: Manasse, een.
Afrikaans 1983 Manasse,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Langs die gebied van Naftali, van die ooste tot in die weste – Manasse, een deel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Manasse se gebied is suid van Naftali.