Ezekiel 48:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan die westekant vier duisend vyf honderd met hulle drie poorte; een poort van Gad, een poort van Aser, een poort van Naftali.
Afrikaans (NLV) 2011 En die westelike muur, ook twee en ’n kwart kilometer lank, se poorte moet vernoem word na Gad, Aser en Naftali.
Afrikaans 1933/1953 Die westekant vier duisend vyf honderd; hulle poorte drie: die poort van Gad, een; die poort van Aser, een; die poort van N ftali, een;
Afrikaans 1983 en aan die westekant Gad, Aser en Naftali.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die westekant is vierduisend vyfhonderd el, met drie poorte: een poort van Gad; een poort van Aser; een poort van Naftali.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die westekant moet 4 500 el lank wees, en daar moet drie poorte wees, die poorte van Gad, Aser en Naftali.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ingange aan die westekant moet vernoem word na Gad, Aser en Naftali.